English
IN HIERDIE AFDELING

 

Ons besigheid

ONS BESIGHEID

Innoverende multiplatform-mediaprodukte en -dienste geskep deur passievolle mense om die lewens van ons klante regoor die wêreld te verryk.

ONS DIENSTE

Ons lig in, vermaak, voed op en verbind mense met mekaar deur druk-, digitale en e-handelsplatforms. Media24: Ons raak lewens deur die krag van media.

ONS STRATEGIE

Om Media24 te vernuwe om relevant en nuttig te bly vir ons gebruikers en kliënte en waarde vir ons aandeelhouers te skep.