English

VOORSITTER SE VERSLAG

Hoewel Media24 die afgelope jaar moeilike handelstoestande die hoof moes bied, het ons toenemend in hoëgroei-areas belê en steeds die gemeenskappe waarin ons werk, gedien.

Lees verder

UITVOERENDE HOOF SE VERSLAG

As ’n toonaangewende mediamaatskappy streef ons deurentyd daarna om ons klante se lewens met ons innoverende druk-, digitale en e-handelprodukte en -dienste te verryk en ’n aanvaarbare opbrengs aan ons beleggers te bied.

Lees verder

              
Next